Nog 'n skoolfoto ontketen rasseherrie.

Author Avatar

athompson

Joined: Mar 2024
Spread the love

Nog 'n skoolfoto ontketen rasseherrie.


NUUSPODKANAALSKAKEL:
http://www.youtube.com/@Nuuspod

LIDMAATSKAPSKAKEL: https://www.youtube.com/channel/UC8WVZnhOnCUwSpJaMIhdQcg/join

WHATSAPP-GROEPSKAKEL: https://chat.whatsapp.com/JES9I5sXoJz4GyBT9DBfkq

​​💸 Bank deposito’s: Nuuspod, ABSA, Tjek, 4101 228 985.

source

Reviews

0 %

User Score

0 ratings
Rate This

Sharing

Leave your comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

18 Comments

  1. Curro, Beeld, rassisties?? Nee, dis soos dit byna by alle winkels in SA lyk, feite. Indien dit rassisties is dan moet alle swart kassiere nou vervang word met ander kleure? Ons in SA nou genoeg van mens kleur op kleur, wat wil jul rassiste werklik hê? Kry rus en vrede met jouself en jou Skepper. Vra Hom, waarom, na jou sterfdag.

  2. Dis algemeen.dit is wat tans gebeur,die swarte het werk en die blanke gebruik maar haar sassa geld om kos op die tafel te sit en ondersteun maar n b.e. e. Organisasie want daar is nie n ander diensverskaffer nie want meeste boere is al vermoor en hul plase ontein.

  3. Hoekom is daar nie 'n rasseherrie by Spar, Checkers, ABSA, Kentucky en baie ander besighede waar daar net swart gesigte agter die toonbanke as kassiere en tellers en bestuur gesien word nie? Reënboognasie se gat.