Institutional Bullying | Stellies probe Wilgenhof residence allegations
Institutional Bullying | Stellies probe Wilgenhof residence allegations
Stellenbosch University is putting together a panel to investigate items found in two rooms of a student residence, Wilgenhof. Vice-chancellor Wim de
Villiers says the items found are deeply disturbing and he’s hoping the panel will help advise the university on appropriate steps. #eNCA #DStv403 #QuestionThinkAct
source
Reviews
0 %
People don't go to University to be abused by older students. They go there to study and enlighten their minds
Ek was n (Engelssprekende) student by Stellenbosch Universiteit in die laat 60er jare. In daardie dae het "souties" omtrent 12% van die studenteliggaam gevorm en ons het besef en min of meer aanvaar dat baie aspekte van n Stellenbosse student se lewe vir ons uitgesluit sou wees. In elk geval het ek privaat loseer wat eintlik baie lekker was vanwee die groter vryheid wat privaatstudente (POS) geniet het In die studentepolitiek was Christo Wiese die "verligte" voorsitter van die SR (sover as ek onthou) maar daar was n woelinge op die kampus en die Konserwatiewe Party van daardie dae wou n faktor in die studentepolitiek word. Wat Wilgenhof betref het privaatstudente min van die koshuis gehoor afgesien van die berugte uitroep wat n drastiese reaksie van die koshuis se kant sou meebring as n verbygaande waaghalsige nie-inwoner dit hardop se. Ek was by n skool waar allerhande praktyke om tradisies by nuwelinge in te prent die norm was. Dit het nie net vir eerstejaars gegeld nie maar het tot n leerling se tweede jaar geduur. Dus "ontgroening" was vir my bekend en ek het op skool maar saamgespeel alhoewel ek dit nie as n belangrike aspek van my skoollewe beskou het nie. Wat Wilgenhof betref is my mening dat in die verlede was die koshuis kultureel homogeen dws dit het bestaan uit uitsluitlik blanke Afrikaner studente wat n onmiddelike verband en verstandhouding met mekaar sou he. Hulle sou dan oor die algemeen en met uitsonderings instem tot die idee van praktyke wat nuwelinge, deur oorgangsrites suksesvol af te le, n eerbare plek in die koshuis te bekom. In n veelrassige of multi-kulturele omgewing is hierdie onmiddelikheid en verstandhouding nie te vinde nie en dit is waarskynlik moeilik of onmoontlik om ontgroening te laat uitbrei om kultureel verskillende studente by te trek. Dus sal koshuise by die nuwe bedeling moet aanpas, ongewenste praktyke staak en nuwe, meer praktiese en hulpvaardige vorme van "verwelkoming" tot stand bring wat miskien n nuwe studente sal help om sy of haar voete te vind
Yeah, I smell a bit of nonsense, probably definitely not more horror than what happens behind the closed doors of the governing party. Taxi strikes, burning of the winelands and parliament, etc. Hmm. What do 'they' (whoever you are) have in store to break the image of the Western Cape further?
Oh great, so they are going to investigate themselves? 😑😳
Bullying!!!😂 What a statement from a University Management that MANDATED VACCINE JABS!!!!
How is it possible that you can report on a story but give the viewer no context or information.
ENCA poese