Nog 'n skoolfoto ontketen rasseherrie.
Nog 'n skoolfoto ontketen rasseherrie.
NUUSPODKANAALSKAKEL:
http://www.youtube.com/@Nuuspod
LIDMAATSKAPSKAKEL: https://www.youtube.com/channel/UC8WVZnhOnCUwSpJaMIhdQcg/join
WHATSAPP-GROEPSKAKEL: https://chat.whatsapp.com/JES9I5sXoJz4GyBT9DBfkq
💸 Bank deposito’s: Nuuspod, ABSA, Tjek, 4101 228 985.
source
Reviews
0 %
BRING DIE DOODSTRAF TERUG – DIS NOG DIE ENIGTE STRAF WAT MOONTLIK DIE MOORDENAARS SAL AFSKRIK – AL STEM BAIE MENSE NIE SAAM DAAROOR.
Dink ons moet nou maar ons rassisme uitleef en klaar kry. So be it.
Goeie dag
Daardie foto is ň nol s..t. Loop by ň winkel in. Wie is die Kasper. Rasisties want jy dien nie ň blanke nie. Get real and grow up.
Wat op dese awarded het die aanval in Damascus doen. 👃 plat gedruk in sake wat nikset hulle te doen hey nie.
Probeer tog om nie so langdradig wees nie
Curro, Beeld, rassisties?? Nee, dis soos dit byna by alle winkels in SA lyk, feite. Indien dit rassisties is dan moet alle swart kassiere nou vervang word met ander kleure? Ons in SA nou genoeg van mens kleur op kleur, wat wil jul rassiste werklik hê? Kry rus en vrede met jouself en jou Skepper. Vra Hom, waarom, na jou sterfdag.
28 Partye..?? belaglik. Hopeloos te veel, bring nuwe Wet in, nie meer as 5 is voldoende.
Dit is die selfde onderwys dept wat nou transgender pakette vir ons kinders wat onder 9 jr oud is in skole wil uitrol.Red ONS kinders van die strond.
Dis algemeen.dit is wat tans gebeur,die swarte het werk en die blanke gebruik maar haar sassa geld om kos op die tafel te sit en ondersteun maar n b.e. e. Organisasie want daar is nie n ander diensverskaffer nie want meeste boere is al vermoor en hul plase ontein.
Wie? Sit dan op sy toegis ne!
Hoe anders dan? By elke winkel in SA is die kassieres swart of bruin? Behoed ons van 'wokeness'!
Vroue…jy is baie snaaks😂, Izak
Isak ek sal enige tyd saam met jou op die stoep wil sit en praatjies maak want ek geniet jou sin vir humor en lag Baie lekker saam😂😂
Ons bid vir n beter regering
Hoekom is daar nie 'n rasseherrie by Spar, Checkers, ABSA, Kentucky en baie ander besighede waar daar net swart gesigte agter die toonbanke as kassiere en tellers en bestuur gesien word nie? Reënboognasie se gat.