ROOSTERBROOD Traditional SOUTH AFRICAN | Bread
ROOSTERBROOD Traditional SOUTH AFRICAN | Bread
In this video, I show you a traditional South African recipe. It is a very special video because I captured a bit of history. History about roosterbrood (roosterkoek) and history about how it was like to grow up in Namaqualand.
I would like to thank Sarel du Toit from Namibia for the traditional South African background music called…
source
Reviews
0 %
This is a demo advert, you can use simple text, HTML image or any Ad Service JavaScript code. If you're inserting HTML or JS code make sure editor is switched to 'Text' mode.
Nadine jou lappies kombers is baie mooi! Miskien kan jy begin om dit te verkoop?
Dankie vir die resept nou moet ons bitter,konfyt en kaas in bring om heerlik brood te eet en lekker moerkoffie en bok melk dankie
Baie baie dankie dogter nou kan ek my eie rooster brood maak julle is Sommer tops❤
As #boomersknowstuff let me assure you that nobody in the 60's or 70's ever called it roosterbrood. Its original traditional name is roosterkoek. Younger generations perhaps didn't read the memo. Another name is mbhaka, which is likely its Xhosa name. It is very traditional especially among the Nama people of the Northern Cape Province of South Africa. Roosterbrood is just regular toast, not sure why people get confused. Roosterkoek surey cannot be made in a regular toaster. 😊
Thanks soo much guys for sharing the important pages of history…Namaqua land…. Northern Cape….Die is die moiste plek
Ouma het vir ons rooster broodjies gemaak tot vandag is dit n lekkerte in my huis en my familie… ek lus nou daai warm roosterbrood van jou met better en vye jam..😋die outydse vrouens het geweet hoe om die kinners en kleinkinners se magies vol te hou, daar was nie hongerte of skaarste nie, hulle het altyd n plan gehad.🇨🇩🇿🇦
South Africa!!! You are so blessed!!
Nadine vir in die gevolg as j met a persoon ouer as jou praat se j tannie
Ag nee man Dai tannie 😮is so gestres want jy smeer en smeer en smeer.ons noem dit nog steeds mors😂
Mens het nou net regte botter en moskonfyt nodig. 😊
Nadine daai ou girl is `n regte aanwins vir jou program, ek is nou somer weer lus om vanaand weer deeg te knie en roosterkoek te maak
Ek verlang dit yummmmyy
I love when people make food from scratch 😊😊
My mama was usually make it I like it too much I'm watching frm South Africa I'm Zuluwarrior
Nou toe nou. Ek wou al lank leer hoe om roosterkoek te maak, maar hier in Natal weet min mense hoe. Ek gaan dednitief probeer! Baie dankie vir hierdie video👍
Mmm, nou ek is honger. Dankie yulle vir die recip. ❤❤❤
Dis regte manier wat ek onthou soos my ma en ouma diit gedoen het ..hier in die stad gooi hulle te veel "yeast" in ..brood ruik suur dan. Genade dis net oor middernag en my mond water vir n rooterkoek 😢😢
5:15 Have you see? The dough didn't move a bit in one hour ? DIDN'T RISE ???? THAT BECAUSE OF THE CAKE FLOUR….? AND THE DOUGH HAVE STICK TO HER PAPER OR WATHEVER BECAUSE SHE DIDN'T OIL HER BOWL WITH A LITTLE OIL in the bottom of the bowl, you must put the dough in the bowl with a little oil in it and flip the dough ball the other side so the dough will be oil on top also so that way it won't stick to bowl and to the papers or the clothes …
She is using CAKE FLOUR for making BREAD ? THE DOUGH WILL NOT RISE!!! AND like i said her dough didn't rise ? Because cake flour have very little proteins and gluten , that what make cake and pastries really light!!! For bread you must use all purpus flour or the best is bread flour, because bread flour have high protein and gluten so bread rise higher and have a better elastic dough, bread is better in all points….This lady must know about this….😊
The world is boring without true Africans.
Thanks for sharing i use to make the dough too soft then it never came out right 😅😊
Nice one! 👏👏👏👏
Terugflits na my jongdae, my ouma se huis in Christiana, koolstof, kerse en n "yskas" van draad/hout/grys klippies. Wou bitter graag so boma opset hê met n broondoond, gefantatiseer oor braai, vriende en begin voorberei ……. toe sê hulle eendag vir my ek het nie meer werk nie die afdeling word toegemaak. Dit was dit.
Love it. ❤ Dankie vir jou videos!!! 🎉
😋😋😋😋lekker
O nee maar sy MAG MAAR roosterkoek maak. Daardie hande ken van knie en warm broodjies omdraai.
Thats roosterKOEK.
Roosterbrood is toast.
Dankie meisie kind😂😂. I'm a black Xhosa woman. I still enjoy my Mbhako even today. The other day I found myself feeling like Roosterbrood😊. My mom's friend used to use Paraffin stove used to call it Prima and used old an Tin with Holes. 😊😊
Roosterbrood is actually toast. This stuff is called roosterkoek.
Great video ! Loved it . Thanks for making it
Love this
Dankie dat julle my ook geleer het hoe om roosterbrood te maak. Hier uit Simonstad in die Wes-Kaap het ek hierdie opvoedkundige video baie geniet.
Voorspoed vir julle.
Lekker lekker lekker❤
Special gifted hands and soul.
Thank you for video,wonderful lady and beautyful girl,❤😮😊 from Europe!
Danjie vir die klippie. Altyd op Sook na die egte Voortrekker resepte. Boerewors.
Wow, takes a long time, preparation, but the woman who did it all made it look easy & sooo delicious thankyou❤
Bly geseend laat my Dink hoe ek geleer het ook by die ones van dae
Ja dit is reg hoe jy Leer jy moet weer eendag Ander Jones Leer tradisies,noe uitsterf.❤
Nee kyk, daai hande weet hoe om vas te vat. Haar hande staan vir niks terug nie.
I am a Xhosa South African,we make this bread a lot in our traditional gatherings.My Dad absolutely loves it.
What a blessing on a cold wintersday!
Looks yumie
Now this is what I Love.🎉❤
Baie dankie ❤
Kia Ora Tannie Poppies. Thank you so much for sharing. I feel homesick now. Much aroha from New Zealand.❤❤❤❤❤
The talking chef is not wearing a head cover its a cardinal no no 🤗
I enjoyed your video. Loved the scripture at the end. I would love to visit Namaqualand sometime. Lord bless.
Very lovely. Food prepared with love is soothing to the soul. Thank you for the wonderful video ❤
Dis kosbaar het self hier in Klawer kom woon. Ons kry dit orals. Boeremusiek pragtig. Dankie